GEORGE NUUS - Die George Herald het klagtes ontvang oor 'n munisipale kragboks in Delvillepark wat gereeld gevandaliseer word.
Klagtes oor plaveisel wat steeds in Artilleryweg, gesteel word, is ook ontvang.
Enigiemand met inligting word gevra om Pacaltsdorp-polisie by 044 803 9137, of wetstoepassing, by 044 801 6350 te skakel.
Klagtes oor plaveisel wat in Artilleryweg, gesteel word, is ook ontvang.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'