Die bykomende klagtes hou verband met die moord van die 17-jarige Lesley-Ann Maya van Powetown, wie se liggaam op 18 April 2015 tussen riete skaars 300 m van haar huis gevind is. Lesley-Ann was 5 dae vermis voordat op haar oorskot afgekom is.
In Junie 2015 is nog ‘n meisie, die 15-jarige Bonique Jansen, as vermis aangegee. Haar liggaam is 9 dae later duskant Powertown gevind.

- Roudiens vir 3 vermoorde tieners
- Inwoners kom op lyk af
- Gemeenskap leef in vrees.
- Urgent community meeting after body found
- Opvolg: Tienermeisie se oorskot gevind
- Nòg 'n tiener uit Powertown vermis
- Nog 'n tienermeisie vermis
- Blomme vir Lesley-Ann
- Moordenaar steeds soek
- Opvolg: 17-jarige meisie verwurg
- Liggaam in Klein Brak gevind
- Vermiste meisie (17) se lyk gevind
- Waar is Lesley-Ann?
- 17-jarige meisie steeds vermis
- 17-jarige Groot Brak meisie vermis
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'