GEORGE NUUSFLITS - Die lughawepad is gesluit vir verkeer na 'n motorongeluk naby die Outeniqua Palms-kwekery vroeër vanmiddag.
'n Bakkie en 'n vragmotor was in die ongeluk betrokke.
Motoriste word gevra om die pad te vermy en alternatiewe roetes te gebruik.
Volgens inligting is een persoon met ernstige beserings deur ER24 en Eden911-paramedici na die George-hospitaal geneem.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
'n Bakkie en 'n vragmotor was in die ongeluk betrokke.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'