GEORGE NUUS - 'n Allemintige 110 gr. 1-leerders het vanjaar by Laerskool Kretzenshoop ingeval, maar Moyra Titus, waarnemende adjunkhoof, sê hulle verwag nog 'n paar laatslapers.
Die nuwe leerders gaan oor drie klasse versprei word.
Hier sit Moyra Titus, waarnemende adjunkhoof, tussen 'n paar van die nuwe gesiggies. Foto's: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die George, Tuinroete nuus'