Gallery Video
GEORGE NUUS - Dis die laaste dag van die 2019 George Landbouskou vandag, so as jy nog nie daar was nie, gaan maak gerus 'n draai.
Tenspyte van die wind is daar heelwat beweging by die George-skougronde en die skouprogram is propvol items vir die hele gesin.
Die hekke is reeds oop van 08:00 af en die laaste vertoning in die vermaaktent begin vanaand om 21:00.
Vanaf 19:00 vanaand kan feesgangers uitsien na verhoogvermaak deur Byron Minnie, Michael Lindt en Wicus van der Merwe.
Kyk 2 video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'