GEORGE NUUS - Karli Koen (16) word sedert gisteraand, Maandag 14 Augustus vermis.
Sy is laas in Wildernishoogte gesien.
Sy is omtrent 1,65m lank met bruin/donker blonde hare. Sy het ‘n grys baadjie en swart ‘skinny jeans’ aangehad toe sy laas gesien is.
Indien enigiemand weet waar Karli is, of haar dalk gesien het, skakel asseblief haar ma Amelia by 072 829 9055 of kaptein Natasha van Vuuren by 082 854 0035.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'