Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die groot terugkeer na die vakansie het in alle erens begin.
Die Outeniquapas buite George het van vroeg vanoggend swaar verkeer gedra soos duisende vakansiegangers noordwaarts begin terugkeer na hul tuistes.
Op 'n stadium was daar baie swaar mis in die pas.
VIDEO - Dis huiswaarts
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'