GEORGE NUUS - Hoërskool Outeniqua het onlangs die leiers vir die nuwe termyn (2023/2024) vir die skool asook die twee koshuise aangewys.
Die skool is baie trots op hulle en wens hulle alle sterkte toe vir die jaar wat voorlê.
Die seunsprefekte vir Beyers Tehuis is voor, van links: Liam Lennox, Ellie Meyer, Divan Stander en Keenan Jantjies. Agter: Nicolas Duvenage, Ruben Rossouw, Stephan Hugo en Andrew Stopforth.
Die nuutverkose VRL vir die 2023/2024 is agter, van links: Charl du Plessis, Hannes de Lange, Ruart Curlewis, Ruben Rossouw, Favian Swart, Ivan Koen en Nicolaas Duvenage. Derde ry: Ellie Meyer, Ludwig Lötter, Quintus Lutsch, Amandus de Jager, Andrew Stopforth (onderhoofseun), Tristan Kitching (hoofseun), Thomas Smook en Cayden Williams. Tweede ry: Reshaan Damans, Mia Neethling, Dené Edwards, Emma Lutsch (hoofdogter), Emmie Wannenburg (onderhoofdogter), Toiné van Heerden, Yvonne du Plessis en Ankia Paulsen. Voor: Lujah Diedericks, Francesca Rossouw, Jac du Plessis, Jenna Harper, Hylie Dippenaar en Roselle Duvenhage. Afwesig: Luca Potgieter.
Die nuwe hoofleiers is, van links: Andrew Stopforth (onderhoofseun), Emmie Wannenburg (onderhoofdogter), Emma Lutsch (hoofdogter) en Tristan Kitching (hoofseun).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’