GEORGE NUUS - Die speldekussings in blom het kleur aan Lentedag op 1 September verleen.
Die hooffoto is op 'n plaas by Waboomskraal geneem.
Die hoenders het hul gate uit geniet op Lentedag. Die foto is op 'n plaas by Waboomskraal geneem.
Dis lente en die bome bot. Die foto is op Lentedag op 'n plaas by Waboomskraal geneem. Foto's: Eugene Gunning
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’