Video
GEORGE NUUSFLITS EN VIDEO - Die vinnige optrede van die brandweer het waarskynlik 'n groot ramp in Fernridge gekeer.
Die eienaar verkies om in die stadium nie haar naam bekend te maak nie.
Die eiendom is baie naby aan die voet van die berg. Die dak en plafon is beskadig.
Sy ly erg aan skok en het net lof vir die brandweer en nooddienste se vinnige optrede.
Dit het gehelp dat aangrensende eiendomme nie beskadig is.
Lees 'n verwante artikel hier: Update: Fire evacuations in forest areas
Kyk 'n video hieronder
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'