GEORGE NUUS - Verskeie gesinne in Rosedale-plakkerskamp is dakloos gelaat na 'n brand vroeër vandag daar ontstaan het.
Volgens onbevestigde inligting het moontlik soveel as agt gesinne al hul besittings verloor.
Sover bekend is niemand in die brand beseer nie.
Inligting van George-munisipaliteit word afgewag.
Rosedale-plakkerskamp na 'n brand vroeër vandag daar ontstaan het.
Sommige families het alles in die brand verloor.
Foto's: Facebook
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'