GEORGE NUUS - 'n Brand het aan die voet van die Outeniquaberge naby Blanco uitgebreek.
Volgens die plaaslike buurtwag is die brandweer op die toneel om die vlamme te blus.
Geen strukture is tans in gedrang nie.
Rook van die vlamme. Foto's: Kristy Kolberg
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'