GEORGE NUUS - Die boek, 'Slegs ‘n Enkele Kans', geskryf deur Sharon Eland-Lewis is Woensdag 11 Augustus by die George-biblioteek bekendgestel.
Tydens die bekendstelling is van links: Rachel Williams (bestuurder van die George-biblioteek), Sharon Eland-Lewis (skrywer van die boek), Antie Stienie Verdoes (komediant), en Jackie von Brandis (George-burgemeester).
Eland-Lewis se memoir vertel haar inspirerende reis deur 'n lewensveranderende beproewing met vuur.
Die boek is in Afrikaans geskryf en toon haar lite.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’