GEORGE NUUS - Die George-munisipaliteit wens almal wat in George en omgewing bly, werk en speel 'n wonderlike vakansieseisoen toe.
Of u ons streek besoek en of u 'n plaaslike inwoner is wat 'n bietjie by die huis rus, u is in die perfekte plek om te ontspan, en ek hoop dat die aftydjie verfrissend sal wees.
Dankie aan alle munisipale personeel vir u diens oor die afgelope jaar en ek loof u vir u toegewydheid soms onder verskeie beproewings.
Spesiale dankie aan die personeel in die noodsaaklike- en nooddienste wat nie gedurende die vakansie sal ophou werk nie sodat die stad kan aanhou funksioneer in hierdie besige tyd.
Dankie aan die George munisipale raad vir u diens, tyd en toegewydheid aan u stad en u gemeenskappe oor die afgelope jaar.
Mag u die breek geniet en na die raad uitgerus en geïnspireer terugkeer.
Aan u wat Kersfees vier, mag dit 'n geseënde geleentheid wees.
Ek vertrou dat ons almal 'n veilige, rustige en vreugdevolle feesseisoen en 'n wonderlike nuwe jaar sal hê.
Ek glo 2018 gaan 'n goeie jaar wees vir die munisipaliteit, sy werkers en raad, asook al die mense wat daardeur bedien word.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'