Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Daar word vanoggend breed geglimlag by Hoërskool Heatherlands.
Die matriekklas van 2022 het 'n slaagsyfer van 97,8%.
Dis 'n verbetering van 40% in vergelyking met die vorige jaar en die beste in die skool se geskiedenis.
Dis die derde beste van alle openbare skole in George.
VIDEO - 97,8% slaagsyfer vir Hoërskool Heatherlands:
VIDEO - Jewel Jonkers spreek matrieks toe:
VIDEO - Groot opgewondenheid by Hoërskool Heatherlands:
Deel van die Gr.12 leerders van 2022 van Hoërskool Heatherlands. Foto: Eugene Gunning
Jewel Jonkers, streekdirekteur van onderwys in Eden en Sentraal Karoo, spreek die 2022-matrieks van Hoërskool Heatherlands toe. Foto: Eugene Gunning
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'