Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die Arende speel vanaand in sy derde wedstryd van die eerste divisie van die Curriebekerreeks teen die Luiperds.
Die span het sy eerste wedstryd teen die OP Olifante en ook die tweede teen die Boland Kavaliers verloor.
Vanaand se wedstryd is die eerste vanjaar op Outeniquapark. Ben Brinkhuis,president van SWD Rugby,het kort gelede gesê hy hoop die Arende wen.
Ons hou duime vas. Ons is onder druk.
VIDEO - Anton Moolman, afrigter van die Arende oor vanaand se wedstryd. Die wedstryd begin om 18:00 (Video: Eugene Gunning).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'