GEORGE NUUS - Dr. Allan Boesak, een van die grootste stryders teen apartheid in die vorige politieke bedeling is vanmiddag 'n gasspreker op die George kampus van die Nelson Mandela universiteit.
Dit is by die bekendstelling van sy nuwe boek, Selfless Revolutionaries Biko, Black Conscious, Black Theology and a Global Ethic of Solidarity and Resistance.
Hy word vergesel van sy vrou, Dr. Elna Boesak.
Dr Boesak saam met sy vrou, Elna.
Deel van die gehoor.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'