Gallery
GEORGE NUUS - Julio Agrella, skrywer van die misdaadroman Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag, in ligte luim met skrywer, Riana Scheepers, tydens die bekendstelling verlede Vrydag van die roman by die Agrellas se huisrestaurant, Bistro Celeiro in Dieprivier naby Wilderness.
Fotogalery: Boekbekendstelling in Wildernis
Gaste is onthaal met voortreflike geregte deur sjef Julio jr., heerlike geselskap en uitstekende musiek deur saksofoonmeester, Jaco Kriek.
LEES MEER: Zeus boei met donker humor en kinkels
Die boek word uitgegee deur Protea Boekhuis.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'