GEORGE NUUS - Een persoon is beseer toe 'n plakkershut vanoggend in Rosedale afgebrand het.
Die beseerde man was na bewering alleen in die hut toe die brand ontstaan het.
Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.
Die brand is geblus en nooddienste is op die toneel in Forreststraat.
Twee ander strukture is in die voorval beskadig.
Die beseerde man wag vir 'n ambulans.
Die brand is geblus en nooddienste is op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'