GEORGE NUUS - Tuiniqua-versorgingsentrum se jaarlikse basaar vind plaas op Saterdag 28 September om 09:00 by Kerkstraat 13, George.
Daar sal weer heerlike poedings, vetkoek, pannekoek, worsbroodjies, gebak, vars groente, plante en nog vele meer wees.
Kom snuffel gerus, almal is welkom om in die pret te deel.
Tuiniqua maak staat op u ondersteuning. Moet dit nie misloop nie.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'