GEORGE NUUS - George Preprimêr bied op Saterdag 29 Februarie 'n pretloop aan by die George-kampus van die Nelson Mandela Universiteit (NMU) by Saasveld.
Daar is 'n 5 km-pretstap en vir die fikse hardlopers 'n 10 km-wedloop deur die pragtige roetes rondom Saasveld.
Enige persoon is welkom.
Vir meer inligting, kontak 044 874 3082 of besoek die skool se Facebook-blad.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'