GEORGE NUUS - Die Tuinroete-cliviaklub nooi alle persone wat in clivias belangstel na die vereniging se algemene jaarvergadering op Saterdag 7 Maart.
Dit begin om 11:00 by die George Tuinsentrum (voorheen Plantjie Kwekery) op die R102 (ou lughawepad).
Rig enige navrae aan Carrie Kruger by 083 343 1288.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'