GEORGE HENGELNUUS - Montana-varswaterhengelklub het pas hul eerste klubkompetisie by Stompdriftdam gehou waar die wispelturige weer die hengelaars tot die uiterste beproef het.
Die wenner, Wessel Minnie, wys sy mengsak van 14 karpers en babers, wat altesaam 28,595 kg geweeg het.
Enige persone wat belangstel in varswaterhengel kan John-Louis van Zyl bel by 082 847 3462 of die klub se Facebook-blad besoek.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'