Gallery
GEORGE NUUS - Ondanks gure weer en sneeu op die berge is Laerskool Denneoord se Vrouetee verlede Saterdag goed bygewoon.
Die warm klanke van die musikant Michael Lindt het gesorg vir 'n heerlike atmosfeer.
Die vroue en hul dogters het te pragtig gelyk in hul tabberts en kleurvolle hoede.
Laerskool Denneoord se beheerliggaam saam met die nimlike Michael Lindt. Van links is Ansie Reynolds, Muglene Hendricks, Marina du Plessis, Charlene Cupido, Michael Lindt, Heidré Basson en Melissa von Willingh. Foto's: Michelle Pienaar
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'