GEORGE NUUS - André Potgieter het vermis geraak ná hy die rugby by Outeniquapark gaan kyk het.
Hy was laas op Outeniquapark gesien, maar het nie Saterdagaand, 17 Desember, by die huis opgedaag nie.
Enigiemand met inligting word gevra om vir Jo-Ann by 082 935 4219 te skakel.
Onthou, daar is geen wagtydperk om iemand as vermis aan te meld nie. Meld enige vermiste persoon onmiddellik by jou naaste polisiestasie aan.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'