Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - 'n Provinsiale verkeersbeampte is vanoggend, Vrydag 7 Augustus, tydens 'n voorval naby die Pacaltsdorp-brug geskiet.
Haar toestand is onbekend.
Nooddienste en polisie is op die toneel.
Meer inligting volg soos dit bekend is.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'