GEORGE NUUS - Die groep Uplifting Hands hou vanoggend 'n optog in Pacaltsdorp teen dwelm misbruik en geweld.
Hulle sê hulle is moeg dat hul kinders se lewens vroeg reeds verwoes word deur dwelms.
Kyk 'n video hieronder:
Jong kinders het vanoggend kom wys hulle staan saam teen dwelm misbruik.
Denzil Gericke hier saam met burgemeester Melvin Naik. Naik ondersteun hul inisiatief.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'