Touwsranten VGK Primêr het op 17 en18 Oktober hul revue gehou.
Die tema was 'Back to the future'.
Die leerders was baie opgewonde oor die kans om aan so 'n skouspel deel te neem waar hulle die gehoor op 'n tydreis van 1940 tot 2017 geneem het.
Die geleentheid was 'n reusesukses.
Graad RA: Pinochhio
ARTIKEL EN FOTO'S: BRüMILDA SWARTBOOI, GEORGE HERALD JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'