GEORGE NUUS - Nie eens Sondag 5 Maart se swaar reën en koel weer kon vroue en manne weghou van St. Albans kerk se spogtee wat in die skoolsaal by Hoërskool Pacaltsdorp gehou is nie.
Vroue en hul gades was elegant aangetrek met deftige hoede.
Die kerk bedank al hulle borge wat die dag moontlik gemaak het.
Millicent Meyer het met die kroon onder die vroue weggestap en Marius Tarentaal het die wenprys onder die manne weggeraap.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'