Kontak Janine by [email protected] of Anneline by [email protected] om jou naam en ouderdom van jou kindjie te kry. Baie mense versoek foto's van die kinders, maar dit is nie altyd moontlik nie omdat die kinders beskerm word deur die Kinderwet.
Geld kan direk inbetaal word by: J Pretorius, Absa Spaar 38110751793, takkode 632005, verw. skoenboks en naam.