GEORGE NEWS - The refuse for the coming public holiday, Friday 9 August (Women's Day) will be removed on Thursday 8 August.
Green and blue bags will be removed the same day as the black bags.
The areas affected are:
- Glenwood,
- Loeriepark,
- Eden George,
- Genevafontein,
- Denverpark,
- Bergsig,
- Eastern Extension
For any queries regarding green and blue bags:
Interwaste on 044 878 0688
Queries on black bags:
George Municipality Cleansing Services on 044 802 2900 or a/h 044 801 6300
Vullisverwydering vir die komende vakansiedag
Die vullis sal met die komende vakansiedag, Vrydag 9 Augustus op Donderdag, 8 Augustus verwyder word.
Groen en blou sakke sal op dieselfde dag as die swart sakke verwyder word.
Die gebiede wat beïnvloed word is:
- Glenwood,
- Loeriepark,
- Eden George,
- Genevafontein,
- Denverpark,
- Bergsig,
- Eastern Extension
Vir enige verdere navrae oor groen en blou sakke:
Interwaste 044 878 0688
Navrae oor swartsakke:
George Munisipaliteit Reinigingsdienste 044 802 2900 of na-ure 044 801 6300.
'We bring you the latest George, Garden Route news'