Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Dertig militêre veterane ontvang vanoggend 'n staatsgesubsidieerde huis van die provinsiale departement van menslike nedersettings en infrastruktuur.
Groot opgewondenheid heers in Reigerpark, Rosedale, waar die nuwe eienaars hul sleutels en titelaktes ontvang.
'n Ministeriële gevolg het binne 45 minute al die huise oorhandig, waarna hulle beweeg het na die Metrogronde, om ook 'n klompie huise daar te oorhandig.
Die huise by die Metrogronde word gedeeltelik gesubsidieer.
Video:
Foto's: Michelle Pienaar
Minister of Human Settlements and Infrastructure, Tertuis Simmers (left), and Deputy Minister Tandi Mahambehlala (second from right) and George Mayor Jackie von Brandis with the beneficiaries, Tom Geduld and his wife, Iris.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’