GEORGE NUUS - 'n Liggaamsbouer van Pacaltsdorp het onlangs die Suid-Afrikaanse span vir liggaamsbouers gehaal.
Renado Cherry (41) het 'n absolute passie vir die sport het reeds baie in die laaste vier jaar reggekry wat dit ander jare en jare neem.
Hy sal graag internasionaal wil deelneem en vra vir borge om aan boord te kom sodat hy volgende jaar Mei in Engeland kan deelneem. Kontak Renado by 078 903 9592 as jy kan help.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'