Update Video
TUINROETE NUUS EN VIDEO - Die Outeniquapas is oop vir verkeer, maar motoriste word gemaan om versigtig te ry en hoofligte aan te skakel.
Die brand is by die kruin van die pas waar brandweerbeamptes dit tans monitor.
Die brand het eergister in die Herold omgewing begin.
Kyk 'n video hieronder:
Foto: Sheldon Bubanj
Motoriste word gemaan om versigtig te ry en hoofligte aan te skakel.
Die brand het gister in die Herold omgewing begin.
Lees 'n vorige artikel: Garden Route fires update
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'