Update
GEORGE NUUS - 'n Troosdiens vir Oom Solly Rhode, wat op Donderdag 30 Desember oorlede is, word vanaand, Woensdag 5 Januarie, by die Pacaltsdorp AGS Kerk gehou.
Die diens begin om 19:00.
Die begrafnisdiens word gehou op Vrydagoggend 7 Januarie om 09:00 vanuit die Congregational Kerk in Kerkstraat, Pacaltsdorp.
Vorige artikel: Oom Solly Rhode sterf op 92
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'