Gallery
GEORGE NUUS - Hier is nie 'n waglys nie, want ons wys nie kinders weg by Conville Primêr nie. Ons skryf almal in en maak altyd 'n plan.
Só sê Conville Primêr se skoolhoof, Sam Crowley. Soos in 2019 is daar tot dusver sowat 220 inskrywings by dié skool.
Die vyf gr. 1 klasse, waarvan drie Afrikaans en twee Engels is, het tussen 40 en 44 leerders per klas en meeste leerders is van Thembalethu en Conville.
Fotogalery: My eerste skooldag: Conville, Hoekwil, Touwsranten
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'