GEORGE NUUS - As gevolg van brandrisiko's word die privaat gebruik van vuurwerke en klappers nie op enige plek in die George munisipale gebied toegelaat nie.
Handel in vuurwerke is onwettig en voorraad sal gekonfiskeer word. Boetes kan ook geld.
Rapporteer asseblief die onwettige afvuur van vuurwerke by 044 801 6350 of na-ure by 044 801 6300.
Meld asseblief die onwettige handel in vuurwerke aan by 044 801 6350 of na-ure by 044 801 6300. Vir brandnoodgevalle kontak 044 801 6311.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'