GEORGE NUUSFLITS - 'n Vermeende kabeldief van Thembalethu is vanmiddag, 4 Augustus doodgeskok toe hy na bewering kragkabels in New Dawn Park wou steel.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Meer inligting volg soos dit beskikbaar word.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'