Polisiewoordvoerder, sersant Chantel Marais sê die 46-jarige, Tajal Islam is op 9 Junie verskeie kere met ‘n skerp voorwerp oor sy kop geslaan.
Minstens R10 000 is uit Islam se winkel gesteel.
Volgens Marais was Islam weens ernstige kopbeserings nie in staat om enige inligting oor die voorval te verskaf nie.