Update
GEORGE NUUS - Die voorval waartydens Leonie Ruiters (55), twee weke gelede, deur 'n hond in Pacaltsdorp aangeval is, het baie reaksie op die George Herald se Facebook-blad ontketen.
Volgens die kommentaar is die tyd en ras van die hond foutief. Mede-eienaar van die hond, Jaenette Boltman, sê die voorval het omstreeks 02:45 Sondagoggend, 5 Augustus, plaasgevind, en haar hond, Tjokkie, is 'n gemengde ras.
Ruiters sterk tans steeds in die George-hospitaal aan.
Lees 'n vorige artikel: Vrou aangeval deur veghond
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'