GEORGE NUUS - Hoërskool Outeniqua het onlangs hul leerderleiers vir 2020 aangewys.
Kwaggas se nuwe hoofleiers vir 2020 is, van links: Nikita Labuschagne (onderhoofdogter), Annika van Santen (hoofdogter), Lucian Rossouw (hoofseun) en Sven Africa (onderhoofseun).
Oompie Meyer-koshuis se leiers is agter, van links: Jani Schmidt, Yzanne Potgieter, Jana Colyn en Chanté le Roux. Voor: Mev. Eygelaar, Izelle de Wet, Abigail Botha, Christine Houghton-Hawsley en Rohdé du Toit.
Beyers Tehuis se leiers is agter, van links: Tinus Botes, Schalk Vermeulen, Estian de Kock en Tiaan Papier. Voor: Jacques Els (onderwyser), Minnaar van Rooyen, Jean van Niekerk, Vuyo Maerman en Keagan Ganga.
Die VRL/leerderraad van 2020. Voor, van links: Louisa Campher, Alanis Meyer, Rhodé Ferreira, Wynand van der Vyver, Nathan Jansen, Minke Katzke, Lente Treurnich en Amy Wessels. Tweede ry: Kelsey Julies, Sonica Roux, Nikita Labuschagne, Janine Wasserman, Ashwen Damons, Caro Gilliomee, Elize Smook, Caston Michaels en Anke Swart. Derde ry: Carla Kruger, Anna de Villiers, Sven Africa, Bevan Wright, Tinus Botes, Marieke Viviers en Annika van Santen. Agterste ry: Schalk Vermeulen, Henry Tromp, Hanro Muller, Lucian Rossouw, Estian de Kock en Le Roux Nieuwoudt.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'