GEORGE NUUS - Op Woensdag 27 September word weer ‘n middaguurkonsert in die NG Kerk Moedergemeente aangebied.
Die kunstenaars hierdie week is York High Skool, wat hul program “Budding Music Gems” gaan aanbied met klavier, trompet, klarinet en sang.
Die konsert begin om 13:10 en toegang is gratis. Donasies is altyd welkom.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’