TUINROETE | KAROO NUUS - Tydens die jaarlikse Akkerfees was een van die hoogtepunte op die program die Erfkompetisie.
Vanjaar se wenklas was mnr. Philip Hattingh se gr. 10A-klas met ‘n wenbedrag van R16 960.
Kéan Enslin was die topverkoper met 25 erfboekies ter waarde van R5 000. Hy het ‘n kontantbedrag van R1 000 ontvang vir sy wenpoging.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'