GEORGE NUUS - Die Feesnaweek was 'n reusesukses, met die ontvangs van die 77-jarige oom Jakkie van der Colff by die Moederkerk.
Hy het veral klem gelê op sport wat bietjie help met fisiese ontwikkeling, maar karakterbou, en die Voortrekkers se hoofdoel is karakterbou.
Die Voortrekkers wil ook die George-verkeersdepartement bedank wat, saam met twee veteraanmotors, oom Jakkie en verskeie fietsryers die dorp in begelei het.
Die Feesnaweek was 'n reusesukses, met die ontvangs van die 77-jarige oom Jakkie van der Colff by die Moederkerk.
Hy het ook Maandag 'n besoek aan Laerskool Blanco gebring.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'