GEORGE NEWS - George Municipality is aware that a number of consumers have not been billed for all services rendered as per the George Municipal Council approved 2021/2022 tariffs.
The finance department is rectifying the monthly billing for all affected clients as from 26 April.
This includes refuse that is collected from a central spot as arranged with individual owners. Uniondale, Haarlem, Langvlei, Rondevlei and other rural residential erven are included in the affected areas.
Any enquiries in this regard must please be directed to accounts@george.gov.za.
Please provide your municipal account number and contact details.
Implementering van dienste heffings vir 2021/2022
George-munisipaliteit is bewus van 'n aantal verbruikers wat nie vir alle dienste gelewer ooreenkomstig die George munisipale raad-goedgekeurde 2021/2022 tariewe gefaktureer is nie.
Die departement van finansies is besig om die maandelikse fakturering vir alle geaffekteerde kliënte vanaf 26 April reg te stel.
Dit sluit vullis in wat by 'n sentrale punt opgelaai word soos met individuele eienaars gereël. Uniondale, Haarlem, Langvlei, Rondevlei en ander landelike residensiële erwe is by hierdie geaffekteerde gebiede ingesluit.
Enige navrae in hierdie verband moet asseblief aan accounts@george.gov.za gerig word.
Verskaf asseblief u munisipale rekeningnommer en kontakbesonderhede.
'We bring you the latest George, Garden Route news'