Video
GROOT-BRAK NUUSFLITS EN VIDEO - Die beskuldigde wat van die moord op Tewie Human (72) en sy vrou, Eurika (62) aangekla is, die 27-jarige Thamsanqa Sishuba, is vandag in die Mosselbaai Hooggereggshof deur Regter Robert Henney swaar gestraf.
Die egpaar van Groot-Brakrivier is wreed in hulle woning in Sandhoogtepad in Junie 2016 vermoor.
Tewie is 7 keer met ‘n panga aangeval en Eurika is met ‘n mes in die nek en hart gesteek.
Sishuba is as volg gevonnis:
• Aanklag 1, roof met verswarende omstandighede op Tewie: 15 jaar gevangenisstraf,
• Aanklag 2, roof met verswarende omstandighede op Eurika: 15 jaar gevangenisstraf,
• Aanklag 3, moord op Tewie: lewenslange gevangenisstraf en
• Aanklag 4, moord op Eurika: lewenslange gevangenisstraf.
Kyk 'n video hieronder.
Lees vorige artikels hier:
• Double murder: man found guilty
• Verdagte getuig vandag
• Eurika Human vermoedelik dadelik dood
• Human-moorde: verdagte pleit onskuldig
• Human-moorde: hofverrigtinge 'emosioneel'
• Groot-brak dubbele moord: familie by hof
• Dubbele moord: verdagte vandag in hof
• Groot-Brak-moorde: saak uitgestel
• Gru-moorde: Man in hof vir borgaansoek
• Opvolg: Verdagte in hof vir gru-moorde
• Groot-Brak gru-moorde: Verdagte in hof
• Verdagte vir Groot-Brak-egpaar se moord aangekla
• Opvolg: Verdagte vir Groot-Brak gru-moord
• Man vir Groot-Brak gru-moorde gearresteer
• Groot Brak gru-moorde: Roudiens Dinsdag
• Groot Brak gru-moorde: Honde bly agter
• Groot Brak gru-moorde: Skoonseun praat
• Groot Brak gru-moord: Ondersoek duur voort
• Opvolg: Groot Brak gru-moord
• Opvolg: Groot Brak-egpaar wreed vermoor
• Groot-Brakrivier-egpaar wreed vermoor
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'