GEORGE NUUSFLITS - 'n Houthut agter 'n huis in Golden Valley, Blanco, het vanoggend omstreeks 07:00 afgebrand.
Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.
Niemand is beseer en geen ander eiendom is beskadig nie.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'