Die programme van die Gemeenskapsontwikkelingsafdeling help ook van die mense met hul families te herenig.“Daar is van tyd tot tyd persone van die Nagskuiling wat aandui dat hulle graag wil terugkeer na hul plek van herkoms en word voorsien van `n buskaartjie. Drie persone is onlangs met hul families herenig. Hulle is van Bloemfontein en Queenstown afkomstig.