GEORGE NEWS - GO GEORGE wishes all residents and visitors a joyful festive season with their loved ones. All GO GEORGE services will continue throughout the holidays, running according to the Sunday schedule on Christmas Day, 25 December.
The other public holidays, 17 and 26 December 2018 and 1 January 2019, will follow the Saturday schedule.
All dressed up in festive spirit and ready to be of help in the GO GEORGE Call Centre, are passenger service agents Wendy de Vos (seated in front), and behind her, from left, Nozandi Cwati, Lee-Ann Wiltshire and Gledene le Fleur, with their colleagues Unati Xakata and Ferdie Geduld on the inserts.
Feel free to phone the GO GEORGE Call Centre on 0800 044 044 for help with trip planning – the agents take calls from 05:00 until 21:30, seven days a week.
*GO GEORGE wens alle inwoners en besoekers ‘n wonderlike en vreugdevolle vakansieseisoen saam met hul geliefdes toe. Alle GO GEORGE-dienste gaan voort regdeur die vakansie, en sal op Kersdag, 25 Desember, die Sondagskedule volg.
Op die ander vakansiedae, 26 Desember 2017 en 1 Januarie 2018, ry die busse volgens die Saterdagskedule.
Hier sit die GO GEORGE-passasiersdiensagente, uitgevat vir die feesseisoen, gereed om van hulp te wees in die GO GEORGE-inbelsentrum: voor is Wendy de Vos, en agter haar is van links, Nozandi Cwati, Lee-Ann Wiltshire en Gledene le Fleur, met hul kollegas Unati Xakata en Ferdie Geduld op die inlasfoto's.
Die inbelsentrum neem dwarsdeur die vakansie van 05:00 tot 21:30, sewe dae per week, oproepe. Skakel die vriendelike personeel gerus by 0800 044 044.
'We bring you the latest George, Garden Route news'