GEORGE NEWS - Notice is hereby given that the election of ward committees for wards 19 and 28 has been rescheduled as follows:
- Date: Tuesday, 15 February
- Venue: Conference Hall
- Time: 18:30
Residents of the relevant wards are requested to bring their identity document or valid driver’s license on the voting day.
For enquiries please contact Ms Paulina Saaiman or Ms Siphokazi Maku at tel: 044 801 9439 or e-mail pasaaiman@george.gov.za or smaku@george.gov.za
Please note that access to the venue is subject to Covid-19 protocols which includes thermal scanning, registration, sanitising of hands, wearing a face mask and only the regulated amount of people will be allowed.
Verkiesing van wykskomitees vir wyke 19 en 28
Kennis geskied hiermee dat die verkiesing van wykskomitees vir wyke 19 en 28 soos volg geherskeduleer is:
Datum: Dinsdag, 15 Februarie
Lokaal: Konferensiesaal
Tyd: 18:30
Inwoners van die betrokke wyke word versoek om hul identiteitsdokument of geldige rybewys op die stemdag saam te bring.
Vir enige navrae kontak Me Paulina Saaiman of Me Siphokazi Maku by tel: 044-801 9439 of e-pos pasaaiman@george.gov.za of smaku@george.gov.za
Geliewe kennis te neem dat toegang tot die lokaal onderhewig is aan Covid-19 protokolle wat insluit termiese skandering, registrasie, ontsmetting van hande, die dra van ‘n masker en slegs die gereguleerde aantal persone sal toegelaat word.
'We bring you the latest George, Garden Route news'